Stellenberg Open Day Booking 2026

Welcome / Welkom

 

Welkom by die Hoërskool Stellenberg se aanlyn Opedagbesprekingsplatform.  Let asseblief daarop dat ons 1500 persone per sessie kan akkommodeer. Dit sluit ouers en leerders in. Voornemende leerders mag slegs deur ‘n maksimum van TWEE (2) persone vergesel word.

 

Please attend the open day in your primary school uniform.

 

Stellenberg High School commits itself to processing and storing all information gathered according to the conditions and requirements of POPIA.

 

Ons hoop dat u die ervaring saam met ons sal geniet!

 

Hoërskool Stellenberg High School